f.1. Elsie Cecilia Elizabeth VAN DER WESTHUIZEN, geb. 25/06/1869, ged. 07/09/1869

f.1.  Elsie Cecilia Elizabeth, geb. 25/06/1869, ged. 07/09/1869, St Augustine, Namaqualand, oorl. 18/08/1929, Vanrhynsdorp x 11/12/1886, Calvinia, met Johannes Nicolaas Albertus FARMER, geb. 1852, oorl. 05/09/1938, s.v. George Adriaan Farmer en Wilhelmina Maria Mouton.

Elsie Cecilia Elizabeth was die dogter van Willem Jacobus van der Westhuizen en Elsie Cecilia Elizabeth Farmer.

Met haar doop word haar pa as Willem Johannes aangegee en haar ma as Elsie Ceciclia Elizabeth.

Haar naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1907.

Haar naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1911.

Kinders:

g.1.  Mina Maria Aletta FARMER, geb. 1895

g.2.  George Adriaan FARMER, geb. 07/10/1897, ged. 05/12/1897, Loeriesfontein, oorl. 1975.