h.6.
Pieter Willem, geb. 20/01/1926, ged. 14/03/1926, Dealesville, OVS, oorl. 30/08/1963, Walviskuil, Dealesville, OVS, motorongeluk x Anna
Maria Lamberta (Ann) STRAUSS, geb. 15/02/1936, OVS, oorl. 20/09/1979,
Niekerkshoop, Noord Kaap, d.v. Andries Jacobus Strauss en Martha Susanna
Zagaria van der Berg.
Pieter Willem was die seun van Cornelis Hendrik Nel en Carolina Elizabeth Nel.
Uit hulle pa se sterfkennis van 1959:
FAMILYSEARCH