h.4. Jacobus Nicolaas NEL, geb. 17/09/1920, ged. 17/10/1920

h.4.  Jacobus Nicolaas, geb. 17/09/1920, ged. 17/10/1920, Dealesville, OVS, oorl. 04/08/1934, Dealesville, OVS.

Jacobus Nicolaas was die seun van Jacobus Nicolaas Nel en Johanna Maria Roodt.

Sy naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1969 nie:
FAMILYSEARCH