g.10.
Willem Petrus Jacobus, geb. 10/04/1888, ged. 08/07/1888, Calvinia x 04/08/1914, Calvinia met Catharina
Wilhelmina Louw STRAUSS, geb. 27/02/1895, d.v. Frederick Johannes Strauss en Maria
Margaretha Nel.
Uit hulle ma se sterfkennis van 1890:
FAMILYSEARCH
Uit hulle ouma Maria Magdalena Strauss se sterfkennis van 1896:
FAMILYSEARCHUit hulle pa se sterfkennis van 1918:
FAMILYSEARCH
Oom Willem was met ‘n tannie Caty getroud en hulle het op die plaas Platberg, Calvinia geboer.