g.7. Anna Sophia VAN DER WESTHUIZEN

g.7.  Anna Sophia

Anna Sophia was die dogter van Salomon Johannes Cornelis van der Westhuizen en Martha Johanna Wilhelmina Croucamp.

Haar naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1910.