g.4. Gerrida Margaretha Louw NEL, geb. 07/10/1881, ged. 25/06/1882

g.4.   Gerrida Margaretha Louw, geb. 07/10/1881, ged. 25/06/1882, Graaff-Reinet x 15/12/1902, Calvinia met Jacobus Petrus BURGER, geb. 06/10/1879, oorl. 22/10/1918, s.v. Willem Schalk Burger en Louisa Jacoba Van Der Merwe.

Gerrida Margaretha Louw was die dogter van Albert Jacobus Nel en Anna Gloudina van Wyk Nel.

Uit hulle ma se sterfkennis van 1892:
FAMILYSEARCH

Uit hulle pa se sterfkennis van 1903:
FAMILYSEARCH

Kinders:

h.1.  Martha Magdalena Sophia BURGER, geb. 1908