Aletta Susanna was die dogter van Abel Hermanus Nel en Anna Jacoba Janse van Rensburg.
Haar naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1901 en haar ouderdom word as 24 jaar gegee.
Kinders:
h.1. Anna Jacoba BRITS, geb. 03/07/1903, ged. 18/10/1903, Kroonstad.
h.2. Dolf Marthinus BRITS
h.3. Johannes Jacob BRITS, geb. 1907
h.4. Hendrik Jermias LUDICK,
geb. 1910, oorl. 1910
h.5.
Abel Hermanus LUDICK, geb. 1910, oorl. 1988
h.6. Ella Sophia LUDICK, geb. 1912