g.14. David Heremias Nicolaas NEL, geb. 15/05/1896, ged. 19/07/1896

g.14.  David Heremias Nicolaas, geb. 15/05/1896, ged. 19/07/1896, Calvinia, oorl. 29/05/1936, Germiston Tvl x 13/06/1921, Calvinia met Veronica Maria VAN WYK, geb. 17/06/1900, oorl. 07/01/1933, d.v. Arnoldus Christiaan Vlok van Wyk en Helen Cornelia van Dyk xx 18/12/1934, Kaapstad met Jacoba Johanna MULLER, geb. 1909.  Woon Lindley, OVS.

David Heremias Nicolaas was die seun van David Josephus Nel en Susanna Elizabeth Spangenberg.

Uit hulle pa se sterfkennis van 1918:
FAMILYSEARCH

Uit hulle ma se sterfkennis van 1931:
FAMILYSEARCH

FAMILYSEARCH