g.10. Maria Isabella VAN DER WESTHUIZEN, geb. 05/07/1879, ged. 30/11/1879

g.10.  Maria Isabella, geb. 05/07/1879, ged. 30/11/1879, Rustenburg, Tvl.

Maria Isabella was die dogter van Daniel Pieter van der Westhuizen en Cecilia Jacoba Magdelena Schoombee.

Volgens hulle pa se sterfkennis van 1889 was daar 'n kind in 1879, maar die dokument is daar beskadig en dit is nie moontlik om te sien wat hierdie kind se naam was nie.  Ek maak hierdie blad vir hom vir wanneer ek meer inligting beskikbaar het.

Uit hulle pa se sterfkennis van 1889:
NASIONALE ARGIEWE VAN SUID-AFRIKA