g.6. Hester Gesina NEL, geb. 20/05/1879, ged. 05/10/1879

g.6.  Hester Gesina, geb. 20/05/1879, ged. 05/10/1879, Calvinia.

Hester Gesina was die dogter van Hendrik Everhardus Nel en Magdalena Maria Francina Basson.

Haar naam kom as Hester Francina voor in hulle pa se sterfkennis van 1892:
FAMILYSEARCH