g.2. Gerhardus Johannes NEL, geb. 28/09/1875, ged. 05/03/1876

g.2. Gerhardus Johannes, geb. 28/09/1875, ged. 05/03/1876, oorl. 23/07/1960 x 04/01/1899, Hopetown Susara Sophia NEL, geb. 20/06/1880, d.v. Jacobus Frederik Nel en Maria Helena Doman. 

Gerhardus Johannes was die seun van Marthinus Jacobus Nel en Anna Catharina de Klerk.

Uit hulle ma se sterfkennis van 1887:
FAMILYSEARCH

Uit hulle pa se sterfkennis van 1908:
FAMILYSEARCH