i.4. Stephanus Jacobus Daniël NEL, geb. 15/11/1912

i.4.  Stephanus Jacobus Daniël, geb. 15/11/1912, dist. Kroonstad, oorl. 15/05/1933, Germiston.  Woon Primrose, dist. Germiston.  Nasien man Goudmyn.

Stephanus Jacobus Daniël was die seun van Michael Johannes Marthinus Nel en Maria Aletta Grobbelaar.

Uit hulle pa se sterfkennis van 1915:
FAMILYSEARCH