i.4. Dirk Johannes NEL, geb. 24/01/1921

i.4.  Dirk Johannes, geb. 24/01/1921, Reitz, OVS, ged. 27/03/1921,  Reitz, OVS, oorl. 23/10/1939, Blesboklaagte, Senekal, OVS, begr. Blesboklaagte, Senekal, OVS.

Dirk Johannes was die seun van Dirk Johannes Nel en Susara Elizabeth Slabbert.


Sy naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1946 nie:
FAMILYSEARCH

Sy naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1957 nie:
FAMILYSEARCH