i.1. Lambertus Petrus, geb. 12/07/1887, oorl. 30/11/1957 x 08/02/1916, Pretoria, Tvl met Julia Irene JONES, geb. 30/03/1893, oorl. 15/03/1954, d.v. James Christian Jones en Elizabeth Wilhelmina Pretorius.
Lambertus Petrus was die seun van Johannes Hendrik Nel en Anna Sophia Maartens.Uit hulle ma se sterfkennis van 1899:
FAMILYSEARCH
Uit hulle pa se sterfkennis van 1915:
FAMILYSEARCH