i.1. Ethel Leonore, geb. 26/08/1911, ged. 05/11/1911, Ladismith x 21/11/1934, Wynberg, KP met Ralph Edward SALMON, geb. 1910.
Ethel Leonore was die dogter van Willem Adriaan Nel en Mabel Emily Vinson.Uit hulle ouma Elizabeth Louisa Hendrika Horn se sterfkennis van 1934:
FAMILYSEARCH
Uit hulle ma se sterfkennis van 1947:
FAMILYSEARCH