i.2. Daniël Stephanus NEL, geb. 21/11/1927

i.2. Daniël Stephanus, geb. 21/11/1927, Sheepmoor, dist. Ermelo, Tvl, oorl. 03/04/1997 x 15/03/1958, Witbank, Tvl met Martha Johanna Wilhelmina VAN RENSBURG, geb. 15/07/1932, Leeufontein, dist. Witbank, Tvl, oorl. 18/03/2002. MJWVR voorheen geskei van Andries Johannes Loubser.

Daniël Stephanus was die seun van Petrus Abel Louw Nel en Ella Catharina Ferreira.

Sy geboortedatum word as 21/11/1927 aangegee in hulle pa se sterfkennis van 1943.  Die geboortedatum in sy huweliksrekord word as 21/12/1927 aangegee.

Name Daniel Stephanus Nel
Sex Male
Age30 years
Birth Year (Estimated) 1928
Event Type Marriage
Event Date15 March 1958
Event Place South Africa
Martha Johanna Wilhelmina Van Rensburg Loubser Wife
https://www.familysearch.org/ark:/61903/1:1:Z26W-X62M?lang=en