h.7. Magdalena Christina, geb. 02/10/1880, ged.
26/12/1880, Ladysmith, oorl. 22/03/1963,
Vanwyksdorp x 31/01/1905, Ladismith met Eusebus Richard VAN TONDER, geb.
17/08/1882, Ladismith, oorl. 23/05/1965,
Vanwyksdorp, s.v. Johannes Petrus van Tonder en Millicent Kemp Painter.
Magdalena Christina was die dogter van Willem Adriaan Nel en Susanna Hendrina du Plessis.
Uit hulle pa se sterfkennis van 1895:
FAMILYSEARCH(https://www.geni.com/photo/view/6000000013336961156?album_type=photos_of_me&photo_id=6000000018321576007)
Kinders:
i.1. Susanna Hendriena (Susie) VAN TONDER, geb. 1905,
oorl. 2005