h.7. Pieter Cornelis NEL

h.7.  Pieter Cornelis

Pieter Cornelis was die seun van Jan Abraham Nel en Jacoba Hendrina Crafford. 

Uit hulle ma se sterfkennis van 1908:
FAMILYSEARCH

Sy naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1924 nie:

FAMILYSEARCH