h.7. Willem Abraham Albertus NEL, geb. 20/01/1886, ged. 04/04/1886

h.7.  Willem Abraham Albertus , geb. 20/01/1886, ged. 04/04/1886, Kroonstad, OVS.

Willem Abraham Albertus was die seun van Pieter Willem Adriaan Nel en Louisa Maria Margaretha Meintjies.

Sy naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1929 nie:
FAMILYSEARCH