h.9. Pieter Jacobus NEL, geb. 20/08/1901, ged. 26/09/1901

h.9.  Pieter Jacobus, geb. 20/08/1901, ged. 26/09/1901, Laingsburg, oorl. 11/03/1961, Laingsburg.  Ongetroud.

Pieter Jacobus was die seun van Jacobus Johannes Nel en Anna Elizabeth Barnes.

Uit hulle pa se sterfkennis van 1913:
FAMILYSEARCH

Uit hulle ma se sterfkennis van 1936:
FAMILYSEARCH