h.6. Johannes Christiaan NEL, geb. 17/11/1871

h.6.  Johannes Christiaan, geb. 17/11/1871, ged. 21/01/1872, Kroonstad, OVS.

Johannes Christiaan was die seun van Lambertus Petrus Nel en Martha Susanna Christina Steyn.

Sy naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1897 nie:
FAMILYSEARCH

Sy naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1919 nie:
FAMILYSEARCH