h.3. Adriaan Johannes, geb.
26/04/1884, oorl. C. 1935 x Anna Aletta BOTHA, geb. 25/01/1889, Buurmansdrift,
Groot Marico, oorl. 03/11/1978, Sterkstroom, Ventersdorp, d.v. Frederik Jacobus
Botha en Maria Magdalena Niemand.
Adriaan Johannes was die seun van Gert Nel en Catharina Elizabeth Engelbrecht.
Uit hulle ma se sterfkennis van 1889:
FAMILYSEARCH
Uit hulle pa se sterfkennis van 1927:
FAMILYSEARCH