h.2. Maria Barbara, geb. 15/12/1891, ged. 10/01/1892, Laingsburg, oorl. 15/06/1978, Plumstead, Kaapstad x 03/06/1926, Laingsburg met Harry Aubrey GOTT, geb. 1885, oorl. 09/07/1960.
Maria Barbara was die dogter van Jan Abraham Nel en Magdalena Catharina Burger.Uit hulle pa se sterfkennis van 1935:
FAMILYSEARCH
Uit hulle ma se sterfkennis van 1949:
FAMILYSEARCH
Uit hulle ma se sterfkennis van 1949:
FAMILYSEARCH
Uit hulle ma se sterfkennis van 1949:
eGGSA
Kinders:
i.1. Thelma May
GOTT x Schmucker
i.2. Arthur
Herbert GOTT
i.3. Jean
Patricia GOTT x Boyd