h.11. Salomina
Maria, geb. 23/04/1897, ged. 04/07/1897, Kroonstad, OVS.
Salomina Maria was die dogter van Pieter Willem Adriaan Nel en Louisa Maria Margaretha Meintjies.
Haar naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1929 nie:
FAMILYSEARCH