h.10. Hessie Elsie Susanna Dorothea NEL, geb. 19/08/1879

h.10.  Hessie Elsie Susanna Dorethea, geb. 19/08/1879, Kroonstad, OVS.

Hessie Elsie Susanna Dorothea was die dogter van Lambertus Petrus Nel en Martha Susanna Christina Steyn.

Haar naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1897 nie:
FAMILYSEARCH

Haar naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1919 nie:
FAMILYSEARCH