g.12. Samuel Pieter Marthinus, geb. 19/05/1896

g.12.  Samuel Pieter Marthinus, geb. 19/05/1896, Rustenburg, Tvl, oorl. 15/12/1918, begr. Richmond begraafplaas, Surrey, Engeland.

Samuel Pieter Marthinus was die seun van Jacobus Hercules Nel en Anna Maria Magdalena Janse.

Uit hulle pa se sterfkennis van 1913:
FAMILYSEARCH

Samuel was 'n soldaat vir die Suid-Afrikaanse Weermag en het diens begin 10 Sep 1917 en deelgeneem aan die WW1 as Gunner met diens nr. 1899, Regiment: South African Heavy Artillery. Hy sterf egter in die United Kingdom, Militere hospitaal, London, England aan "tubercule lung" op 15 Desember 1918 op ouderdom van 22 jaar. Hy was ongetroud.