g.12. Mattheus Wilhelmus Johannes Saaiman, geb. 30/03/1882, ged. 28/05/1882, Ladismith, oorl. 28/09/1926 x 19/08/1902, Ladismith met Francina Johanna OOSTHUIZEN, geb. 30/11/1882, d.v. Jan Frederick Pieter Cornelis Oosthuizen en Petronella Hermina Jacoba Hendrina Stassen.
Mattheus Wilhelmus Johannes Saaiman was die seun van Gerhardus Petrus Nel en Magdalena Alberta Saaiman.
Uit hulle pa se sterfkennis van 1902:
FAMILYSEARCH