g.7. Stephanus Johannes Marthinus NEL, geb. 02/10/1870, ged. 13/02/1871

g.7.  Stephanus Johannes Marthinus, geb. 02/10/1870, ged. 13/02/1871, Smithfield, OVS.

Stephanus Johannes Marthinus was die seun van (Carel) Carolus Johannes Jacobus Nel en Hester Elizabeth Louretta Swanepoel.

Sy naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1909 nie:
(https://www.wikitree.com/photo.php/d/d1/Nel-1498.jpg)

Sy naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1890 nie:

(https://www.wikitree.com/photo.php/5/5f/Swanepoel-768.jpg)