g.7. Hendrik
Leendert, geb. 17/01/1887, ged. 01/05/1887, dist. Bloemfontein, OVS, oorl. 16/09/1887, dist. Bloemfontein, OVS. Witseerkeel.
Hendrik Leendert was die seun van Cornelis Hendrik Nel en Anna Francina van Heerden.
Sy naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1890 nie:
FAMILYSEARCH