g.7. Hendrik Johannes NEL, geb. 03/11/1868, ged. 07/02/1869

g.7. Hendrik Johannes, geb. 03/11/1868, ged. 07/02/1869,  Bloemfontein, OVS.

Hendrik Johannes was die seun van Abraham Paul Johannes Nel en Jacoba Petronella Duvenhage.

Sy naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1891 nie:
FAMILYSEARCH

Sy naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1898 nie:
FAMILYSEARCH