g.8. Susanna Maria (Sannie), geb. 27/06/1892, ged.
28/01/1893, Pearston x 03/01/1921, Middelburg met Jacobus Petrus (Koos) JANSE VAN
RENSBURG, geb. 1898.
Susanna Maria was die dogter van Stephanus Johannes Hendrik Nel en Maryna Johanna van Eeden.
Uit hulle pa se sterfkennis van 1934:
FAMILYSEARCH
Uit hulle ma se sterfkennis van 1936:
FAMILYSEARCH
Kinders:
h.1. Maryina Johanna JANSE VAN RENSBURG, geb. 1921
h.2. Orwen JANSE VAN RENSBURG, geb. 1927
h.3. Alfonso JANSE VAN RENSBURG, geb. 1929