g.5. Maria Catharina NEL, geb. 19/05/1864, ged. 03/07/1864

g.5. Maria Catharina, geb. 19/05/1864, ged. 03/07/1864, Bloemfontein, OVS. 

Maria Catharina was die dogter van Abraham Paul Johannes Nel en Jacoba Petronella Duvenhage.

Uit hulle pa se sterfkennis van 1891:
FAMILYSEARCH


Uit hulle ma se sterfkennis van 1898:
FAMILYSEARCH