g.5. Hendrika Petronella, geb. 19/01/1861, oorl. 29/06/1945 x Cornelis Jacobus SWART, geb. 01/09/1857, Hopetown, oorl. 29/08/1943, s.v. Andries Matthys Swart en Elsje Carolina Liebenberg. Hendrika Petronella was die dogter van Hendrik Christoffel Nel en Sara Sophia Viljoen. Uit hulle ma se sterfkennis van 1915: