g.4. Reinier Johannes Jacobus, geb. 29/01/1873, ged. 06/04/1873, Komgha, oorl. 22/05/1962 x Dorothea Magdalena GROBLER, geb. 21/12/1873, oorl. 07/09/1950, d.v. Willem Johannes Grobler en Susanna Maria Grobler.
Reinier Johannes Jacobus was die seun van Daniël Christiaan Frans Nel en Elizabeth Maria Catharina Nel.Uit hulle ma se sterfkennis van 1901:
FAMILYSEARCH
Uit hulle pa se sterfkennis van 1906:
FAMILYSEARCH

