g.4. Pieter Willem, geb. 04/07/1834, ged.
31/08/1834, Graaff-Reinet, oorl. 09/08/1895, Mokkiesfontein, dist. Winburg x 31/01/1887,
Winburg met Cornelia Aletta MAAS, geb. 09/01/1858, Somerset-Oos, d.v. Willem
Hendrik Maas en Elizabeth Susanna Maree.
CAM voorheen getroud met Andries Johannes Stephanus Nel.
Pieter Willem was die seun van Pieter Willem Nel en Hester Hendrina Fouche.
Uit hulle pa se sterfkennis van 1878:
FAMILYSEARCH