g.4. Johannes Daniël NEL, geb. 17/09/1864, ged. 26/02/1865

g.4.  Johannes Daniël, geb. 17/09/1864, ged. 26/02/1865, Ladismith x 13/04/1886, Ladismith met Margaretha Susanna SAAIMAN, geb. 1861, Kruisrivier, dist. Riversdal, oorl. 19/09/1926, Voorbaat, Ladismith d.v. Bernardus Lambertus Saaiman en Magdalena Alberta Saaiman.  Woon Voorbaat, dist. Ladismith.

Johannes Daniël was die seun van Gerhardus Petrus Nel en Maria Francina Nel.

Uit hulle ma se sterfkennis van 1880:
FAMILYSEARCH

Uit hulle pa se sterfkennis van 1902:
FAMILYSEARCH