g.4. Jan Jeremias Daniël NEL, geb. 03/10/1875

g.4.  Jan Jeremias Daniël, geb. 03/10/1875, oorl. 22/12/1954 x 17/02/1904,

Riebeek-Oos, Albanie met Barendina Danielina JANSE VAN RENSBURG, geb. 25/05/1882, d.v. Daniel Theodorus Janse van Rensburg en Marthina Jacoba Barendina Bekker.

Jan Jeremias Daniël was die seun van Jan Jeremias Daniël Nel en Maria Elizabeth Schoeman.


Uit hulle ma se sterfkennis van 1907:

FAMILYSEARCH

Uit hulle pa se sterfkennis van 1927:
FAMILYSEARCH