g .2. Willem Adriaan, geb. 06/08/1878, ged. 29/01/1879, Heidelberg, Witrivier, Tvl, oorl. 06/02/1954 x 02/12/1902, Standerton, Tvl met Willem Petrus VAN DER MERWE, geb. 1879, oorl. 27/03/1960.
Willem Adriaan was die seun van Frans Jacob Christoffel Nel en Catharina Johanna Susanna Aletta Nel.
Uit hulle ma se sterfkennis van 1900:
FAMILYSEARCH