g.3. Pieter Willem Adriaan NEL, geb. 28/11/1851, ged. 15/02/1852

g.3.  Pieter Willem Adriaan, geb. 28/11/1851, ged. 15/02/1852, Smithfield, OVS.

Pieter Willem Adriaan was die seun van Frederik Petrus Nel en Elizabeth Susanna Maria Johanna Swanepoel.

Sy naam kom nie voor in hulle oupa Christiaan Hendrik Swanepoel se sterfkennis van 1880 nie:

FAMILYSEARCH