g.2. Margaretha Elizabeth NEL, geb. c. 1858

g.2. Margaretha Elizabeth, geb. c. 1856 x 05/06/1877, Somerset-Oos met George William CHAPMAN.

Margaretha Elizabeth was die dogter van Abraham Paul Johannes Nel en Jacoba Petronella Duvenhage.


Haar naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1891 nie:

FAMILYSEARCH


Haar naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1898 nie:

FAMILYSEARCH