g.10. Johannes Lodewyk NEL, geb. 25/11/1892, ged. 02/04/1893

g.10.  Johannes Lodewyk, geb. 25/11/1892, ged. 02/04/1893, Fort Beaufort, oorl. voor 26/07/1973 x 23/12/1918, Stutterheim, KP met Susanna Johanna Hendrika VAN ROOYEN, geb. 04/11/1890, oorl. 20/12/1963, d.v. Gert Abraham van Rooyen en Cornelia Margaretha Christoffina Grobler.

Johannes Lodewyk was die seun van Jan Jeremias Daniël Nel en Maria Elizabeth Schoeman.


Uit hulle ma se sterfkennis van 1907:

FAMILYSEARCH

Uit hulle pa se sterfkennis van 1927:
FAMILYSEARCH