g.1. Johannes Benjamin NEL, geb. 14/01/1878, ged. 26/05/1878

g.1.  Johannes Benjamin, geb. 14/01/1878, ged. 26/05/1878, Calvinia x 06/09/1909, Calvinia met Hester Maria LOUW (wed van Wyk), geb. 1858 xx 12/12/1932, Clanwilliam met Fredrika Wilhelmina Marian SMIT, geb. 1883.

Johannes Benjamin was die seun van Elias Albertus Nel en Aletta Johanna Wiese.

Uit sy pa se sterfkennis van 1880:
FAMILYSEARCH

Uit sy ma se sterfkennis van 1948:
FAMILYSEARCH