g.3. Philip Johannes Lodewyk NEL, geb. 06/10/1855, ged. 16/12/1855

g.3.  Philip Johannes Lodewyk, geb. 06/10/1855, Huisrivier, ged. 16/12/1855, Ladismith, KP, oorl. 26/04/1915, Huisrivier, Ladismith x 02/08/1875, Calitzdorp met Petronella Johanna STRYDOM, geb. 08/01/1851, Jan Fourieskraal, oorl. 22/05/1927, Matjiesvlei, Calitzdorp, d.v. Coenraad Strydom en Susara Johanna Maria Rheeder.

Philip Johannes Lodewyk was die seun van Willem Jeremias Cornelis Nel en Anna Elizabeth van den Berg.

Uit hulle pa se sterfkennis van 1897:

FAMILYSEARCH


FAMILYSEARCH