f.5. Dorothea Regina NEL, geb. 10/1845
f.5. Dorothea Regina, geb. 10/1845, oorl. 13/07/1920
x Laingsburg
met David Jacobus DE WET, geb. 1843 s.v. David Cornelius de Wet en Martha Maria
Markram.
Dorothea Regina was die dogter van Daniël Jacobus Christoffel Nel en Sophia Catharina Vrey.
Uit hulle pa se sterfkennis van 1871:
FAMILYSEARCH
Uit hulle ma se sterfkennis van 1888:
FAMILYSEARCH
FAMILYSEARCH
Kinders:
g.1. Sophia
Catharina DE WET x Carel Botes