f.4. Willem Johannes Adriaan NEL, geb. 1854

f.4.  Willem Johannes Adriaan, geb. 1854 x Dorothea Maria STRYDOM, geb. 20/09/1850, Burgersdorp, d.v. Gerhardus Johannes Cornelis Strydom en Elizabeth Catharina Henning.  DMS voorheen getroud met Christiaan Johannes Stephanus Lodewikus Eloff.

Willem Johannes Adriaan was die seun van Frans Jacob Christoffel Nel en Dorothea Susanna Aletta Labuschagne.

Uit hulle pa se sterfkennis van 1887:
FAMILYSEARCH