i.6. Anna Maria Frederika NEL, geb. 06/10/1892

i.6.  Anna Maria Frederika, geb. 06/10/1892, oorl. 15/12/1914, Groenkraalfontein, Elandslaagte, dist. Middelburg.  Ongetroud.

Anna Maria Frederika  was die dogter van Marthinus Stephanus Jacobus Petrus Nel en Dorothea Hermina Viljoen.

Uit hulle ma se sterfkennis van 1894:
FAMILYSEARCH


FAMILYSEARCH