i.6. Esther Helena, geb. 12/11/1894, ged. 12/05/1895, Adelaide, oorl. 30/10/1941 x 23/03/1913, Ermelo, Tvl. met Ernest Jacobus MARAIS, geb. 1880, oorl. 29/06/1945.
Esther Helena was die dogter van Nicolaas Johannes Albertus Nel en Susanna Johanna du Plooy.
Uit hulle pa se sterfkennis van 1933:
FAMILYSEARCH
Uit hulle pa se sterfkennis van 1933:
FAMILYSEARCH
Kinders:
j.1. Maria
Eksteen MARAIS 1915, oorl. 2012
j.2. Nel MARAIS
j.3. Susanna
Johanna MARAIS
j.4. Daniël Nicolaas MARAIS, geb. 1927
