i.1. Gideon, geb. 23/10/1925, Senekal, OVS, oorl. 05/11/2005 x 01/02/1956, Dundee, Tvl met Martha Susanna VAN TONDER, geb. 17/04/1927, Dewetsdorp, OVS, oorl. 21/10/2004. MSVT voorheen geskei van Raubenheimer.
Gideon was die seun van William Robert Louis Nel en Alberta Magdalena Johanna Catharina Claassen.Uit hulle pa se sterfkennis van 1942:
Foto: Pieter Nel