h.8. Louis Jacobus NEL, geb. 14/01/1879

h.8.  Louis Jacobus, geb. 14/01/1879, oorl. 04/05/1916 x c. 1906 met Maria Isabella FICK, geb. 08/08/1886, Graaff-Reinet, oorl.11/01/1930.

Louis Jacobus was die seun van Johannes Willem Nel en Martha Margaretha Vermeulen.

Sy naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1918 nie:
FAMILYSEARCH