h.7. Martha Frederika, geb. 04/12/1873, ged.
25/01/1874, oorl. 1906 x 23/09/1895,
Somerset Oos met Michael Coenraad BOTHA, geb. 1870. Martha Frederika was die dogter van Jan Andries Nel en Hester Cornelia Vermaak. Uit hulle ma se sterfkennis van 1906: